Lili Taylor

Lili Taylor
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lili Anne Taylor
Geboorte 20 Februarie 1967 (1967-02-20)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lili Taylor (gebore 20 Februarie 1967) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Shot Andy Warhol (1996) en The Conjuring (2013), en in die televisiereeks American Crime (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne